|
November 09, 2011 - 10:05 AM Erica van Rooyen (Nee Riekert) - erica1@cellc.blackberry.com Ja ne Randfontein was eens op n tyd n nice plekkie, nice memories en slegtes maar dit maak wie ons vandag is! Het skool gegaan by Riebeeck hoerskool het 1989 klaar gemaak kom nuwe generasie laat weet van julself wat saam met my skool gegAan het ek sien uit daarna om van julle te hoor mensies IP : 93.186.31.238 |